Nicolas Cage

Nicolas Cage
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Cage in 2009 by die Venesiese Rolprentfees.

Geboortenaam Nicolas Kim Coppola
Geboorte 7 Januarie 1964 (1964-01-07)
Aktiewe jare 1980-tans

Nicolas Kim Coppola (gebore op 7 Januarie 1964),[1] professioneel bekend as Nicolas Cage, is ’n Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger. Hy het die hoofrol in ’n verskeidenheid prente vertolk, van romantiese komedies en dramas tot wetenskapsfiksie- en aksieprente.[2]

  1. Naden, Corinne J.; Blue, Rose (2003). Nicolas Cage. Lucent Books.
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy